IS JOU FAMILIE VERSORG?

JOU HELE FAMILIE VIR SLEGS R70!

MAAK ‘N VERSKIL IN JOU FAMILIE SE LEWENS!

Kry gemoedsrus in die wete dat jou gesin versorg is ten alle tye!

getuigskrifte
Kontak Ons

EEN PLAN VIR DIE
HELE FAMILIE

Dit is in belang van sowel die werkgewer as werknemers om voorsorg te tref vir hule gesinne ten tye van die afsterwe van die broodwinner.

Koop u begrafnisplan vir slegs R70,00 per maand

LUISTER, KYK EN
BEVESTIG WAAROM DIT
DIE BESTE BEGRAFNISPLAN IS!

Ons het begrafnispakkette  wat in alle behoeftes voorsien. Of dit  nou ‘n gesin van 6, 2 of net een is, ons het die nodige dekking beskikbaar!

LUISTER NA WAAROM UKUTHULA DIE BESTE OPSIE IS
0
Kan nie ‘n ordentlike begrafnisplan bekostig nie
0
Oorlede sonder ‘n begrafnisplan verlede jaar
0
Gelukkig families

ELKE OOMBLIK TEL!

Die begrafnisplan van Ukuthula is gebore uit die behoefte van boere om finansieële bystand aan werknemers en hul familielede daar te stel wanneer daar ‘n sterfte sou wees.

Die uitbetaling dek die begrafniskoste sodat die familie in vrede kan afskeid neem van ‘n geliefde.

ONS PLAN DEK ALMAL

Bekom bekostigbare gemoedsrus VANDAG!

VERANDER JOU FAMILIE SE TOEKOMS NOU

 Maak seker jou gesin is versorg.  Kontak Ukuthula vandag!

DEK JOU HELE FAMILIE
DEK SLEGS JOUSELF